Jou privaatheid is vir ons belangrik, ons wil net by jou weet wat nodig is om jou bestelling by jou te kry en deel dit met niks of niemand. Daarom vra ons jou adres sodat ons weet waarheen om jou bestelling te pos. Ons vra jou naam sodat wanneer die pakkie by die adres aankom jy hom kan identifiseer as joune. Asook vra ons jou epos adres sodat ons 'n bewys van aankoop aan jou kan stuur.
Terug

 


kontak ons | hoe werk hierdie web-blad | privaatheid | sekuriteit | aflewering
mate van klere | Terms and Conditions

 

facebook