Jy kliek op die grootte, S, M, L, XL, XXL  t-hemp of toppie wat jy sou wou koop. Dit word in jou trollie () gegooi. Jy kan enigetyd op die trollie() kliek om presies te sien wat in jou trollie() is. 

As jy op die trollie() kliek en jy wil betaal, is daar vier stappe wat jy moet volg. 
1. Nadat jy op die trollie gekliek het, kliek eers op die knop "Koop"
    Jy spesifiseer dan vir ons die adres waarheen die bestelling gestuur moet word. 

2. Nou toon ons vir jou jou bestellings lysie met jou adres sodat jy dit kan bevestig.
    Maak asb. seker jou pos adres is 100% korrek
    Jy het 4 betalings opsies
        * Kontak ons per epos sodat ons die betaling en die transaksie kan reŽl
        * Doen 'n EFT
        * Gebruik Payfast, Suid Afrika se "PayPal" om die betaling te doen
        * Betaal met BitCoin

3. As die transaksie gefinaliseer is deur 'n oorplasing hetsy in Rand of BitCoin of PayFast betaling dan slaan ons jou pakkie aanmekaar en pos hom
Terug

 


kontak ons | hoe werk hierdie web-blad | privaatheid | sekuriteit | aflewering
mate van klere | Terms and Conditions

 

facebook