Wat de hel is BitCoin ?!? Dis die nuwe e-geld wat die węreld op hol het. Dit is in beginsel kontant vir die węreld wye web.  Hier is 'n oulike video wat dit verduidelik.

BitCoin is te koop in Suid Afrika by BitX, ons stel ook voor dat jy die help van BitX deur gaan om uit te vind watter programme om te gebruik sowel as verdere inligting te verkry oor wat dit is en hoe dit werk.

Ons stel die volgende programme voor vir die gebruik van BitCoin

Vir die rekenaar, MultiBit en vir jou selfoon BitcoinSpinner


Terug

 


kontak ons | hoe werk hierdie web-blad | privaatheid | sekuriteit | aflewering
mate van klere | Terms and Conditions

 

facebook